BO­NE­SLAAI MET BROC­CO­LI

Dié pro­te­ïen­ry­ke slaai sal jou lank ver­sa­dig hou.

Huisgenoot Diabete - - Slaai -

SLAAISOUS

45 ml (3 e) stin­ge­lui, fyn ge­kap 2 knof­fel­hui­sies, ge­kap 45 ml (3 e) ap­pela­syn 10 ml (2 t) Di­jon­mos­terd 45-60 ml (3-4 e) o­lyf­o­lie sap en skil van 1 suur­le­moen 15 ml (1 e) bruin­sui­ker 30 ml (2 e) kol­jan­der­bla­re, ge­kap

SLAAI

6 por­sies Be­rei­ding 10 mi­nu­te Staan­tyd 1-2 uur

2 blik­ke (400 g elk) cannellini-bo­ne, ge­drei­neer 2 blik­ke (400 g elk) bot­ter­bo­ne, ge­drei­neer 125 g jong groen­bo­ne 125 g lang­steel-broc­co­li, ge­blan­sjeer in­dien ver­kies 1 rooi-ui, in sky­we ge­sny

Slaaisous Meng al die slaai­sous­be­stand­de­le saam. Slaai Rang­skik die slaai­be­stand­de­le in ’n bak, giet die slaaisous oor en laat ’n uur of twee staan voor dit voor­ge­sit word.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.