AP­PEL-SJO­KO­LA­DE­KOEK MET JO­GURT-GA­NA­CHE

Dié heer­lik klam koek is ’n tref­fer vir die tee­ta­fel.

Huisgenoot Diabete - - Soetgoed -

KOEK 1 koek (20 snye) Be­rei­ding 15 mi­nu­te Bak­tyd 45-50 mi­nu­te

125 ml (½ k) kook­wa­ter of warm rooi­bos

af­trek­sel 90 ml (6 e) ka­ka­o­poei­er 60 ml (¼ k) ka­no­la-o­lie 1 blik (400 g) tertap­pels, tot pu­ree ver­werk 375 ml (1½ k) koek­meel 1 ml (¼ t) sout 20 ml (4 t) bak­poei­er 125 ml (½ k) ha­wer­se­mels (o­at­bran) 3 ei­ers 125 ml (½ k) Su­ga­li­te of xi­li­tol 5 ml (1 t) va­niel­je­geur­sel

JO­GURT-GA­NA­CHE

100 g don­ker­sjo­ko­la­de, in stuk­ke ge­breek 80 ml (¹∕₃ k) na­tuur­li­ke jo­gurt vars bes­sies vir gar­ne­ring

Voor­ver­hit die oond tot 180 ºC. Spuit ’n los­boom­pan met kos­sproei.

Koek Meng die kook­wa­ter of rooi­bos, ka­ka­o­poei­er en o­lie in ’n klein ka­strol met ’n draad­klit­ser tot glad en laat kook. Laat af­koel. Voeg die ap­pel­pu­ree by en meng. Sif die meel, sout en bak­poei­er twee keer saam. Voeg die se­mels by en meng. K­lits die ei­ers tot dof en lig, voeg die ver­soe­ter bie­tjie vir bie­tjie by en k­lits goed ná el­ke by­voe­ging. Vou die geur­sel by en dan die ka­ka­o­meng­sel, af­ge­wis­sel met die meel­meng­sel. Skep in die pan en maak die bo­kant glad en ef­fens hol in die mid­del. Bak 40­45 mi­nu­te of tot ’n toets­pen in die mid­del skoon uit­kom. Laat in die pan af­koel. Keer ver­sig­tig op ’n dien­bord uit. Ga­na­che Smelt die sjo­ko­la­de in die mi­kro­golf of in ’n glas­bak oor ko­ken­de wa­ter. Meng vin­nig met die jo­gurt. Smeer oor die koek. Laat stol. Ver­sier met bes­sies in­dien ver­kies.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.