Ha­wer­mout-pie­sang­brood

Huisgenoot Glutenvry - - Front Page -

Die na­tuur­li­ke jo­gurt en ap­pel­moes maak die brood heer­lik klam.

1 pie­sang­brood (12 snye)

Be­rei­ding 20-30 mi­nu­te Bak­tyd 60 mi­nu­te

500 ml (2 k) glu­ten­vrye ha­wer­mout 10 ml (2 t) koek­so­da 5 ml (1 t) sout 5 ml (1 t) fyn ka­neel 2 ei­ers 5 ml (1 t) va­niel­je­geur­sel 2 pie­sangs, fyn ge­druk 125 ml (½ k) ap­pel­moes 125 ml (½ k) na­tuur­li­ke jo­gurt 60 ml (¼ k) ge­smel­te bot­ter of o­lie 180 ml (¾ k) bruin­sui­ker 30 ml (2 e) heu­ning 250 ml (1 k) grof ge­kap­te pe­kan­neu­te 1 pie­sang, ge­hal­veer a­man­del­splin­ters vir gar­ne­ring

bot­ter vir voor­sit

Voor­ver­hit die oond tot 180 °C. Smeer ’n mid­del­slag-brood­pan. 1 Meng die ha­wer­mout, koek­so­da, sout en fyn ka­neel in ’n voed­sel­ver­wer­ker en kap tot fyn. 2 K­lits die ei­ers en meng die va­niel­je­geur­sel, pie­sang- en ap­pel­moes, jo­gurt, bot­ter of o­lie, bruin­sui­ker en heu­ning by. Voeg by die ha­wer­mout­meng­sel en meng goed. 3 Roer die pe­kan­neu­te by en skep in ’n ge­smeer­de brood­pan. 4 Plaas ’n pie­sang­helf­te bo-op. 5 Bak so­wat 60 mi­nu­te of tot gaar en ’n toets­pen skoon uit die mid­del van die brood kom. 6 Gar­neer met die a­man­del­splin­ters en sit voor met die bot­ter.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.