Uie-plat­brood

Huisgenoot Glutenvry - - Front Page -

Die per­fek­te hap­pie vir Sa­ter­dag­mid­dag of saam met dran­kies.

1 groot plat­brood (6-8 por­sies)

Be­rei­ding 15 mi­nu­te Bak­tyd 20-30 mi­nu­te

BROOD 500 ml (2 k) len­sie­meel of glu­ten­vrye meel

meng­sel (lees die wenk hier­on­der) 15 ml (1 e) bak­poei­er kny­pie sout 15 ml (1 e) pa­pa­wer­sa­de 125 ml (½ k) na­tuur­li­ke jo­gurt , 1 groot ei­er 1 ei­er­wit 30 ml (2 e) o­lie 125 ml (½ k) wa­ter

BO­LAAG 4 groot uie, in rin­ge ge­sny paar tak­kies tie­mie 4 knof­fel­hui­sies, in dun sky­fies ge­sny 15 swar­to­ly­we, ont­pit 4 an­sjo­vis­fi­let­te 20 ml (4 t) o­lyf­o­lie

ek­stra o­ly­we, o­lyf­o­lie, bal­se­mie­ke a­syn,

ro­ket­bla­re en o­lyf­ta­pe­na­de vir voor­sit

Voor­ver­hit die oond tot 180 °C. Smeer ’n groot bak­plaat. 1 Brood Meng die meel, bak­poei­er, sout en pa­pa­wer­sa­de in ’n groot meng­bak. 2 Meng die jo­gurt, ei­er, ei­er­wit, o­lie en wa­ter in ’n be­ker. Voeg by die droë be­stand­de­le en roer tot net ge­meng. 3 Rol lig­gies uit op ’n meel­be­strooi­de op­per­vlak tot so­wat 5 mm dik. 4 Bo­laag Plaas die brood op die bak­plaat en druk die uie, tie­mie, knof­fel, o­ly­we en an­sjo­vis lig­gies in die brood. Drup die o­lyf­o­lie oor. 5 Bak 20-30 mi­nu­te of tot die brood gaar en goud­bruin is. 6 Sit voor saam met die ek­stra o­ly­we, o­lyf­o­lie, bal­se­mie­ke a­syn, ro­ket­bla­re en o­lyf­ta­pe­na­de (re­sep op bl. 6). Jy kan glu­ten­vrye meel in jou su­per­mark se meel- of ge­sond­heids­af­de­ling of in ge­sond­heids­win­kels kry.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.