MAALVLEISSTOKKIES

Huisgenoot lae-koolhidraat - - Vleis -

500 g bees­maal­vleis 2 ei­ers 2 elk uie en knof­fel­hui­sies, fyn ge­kap 30 ml (2 e) elk ge­kap­te pie­ter­sie­lie en

krui­se­ment 7 ml (1½ t) fyn ko­myn 2 ml (½ t) elk bor­rie, fyn ka­neel en

brand­ris­sie­poei­er sout na smaak

SOUS

250 ml (1 k) dik G­riek­se jo­gurt 10 ml (2 t) knof­fel, fyn ge­kap 15 ml (1 e) ment, fyn ge­kap sap en skil van 1 suur­le­moen 30 ml (2 e) o­lyf­o­lie

1 Meng al­les. Vorm 80 ml (¹⁄₃ k) om ’n stok­kie. Ver­koel 20 mi­nu­te en braai. 2 Sous Meng al die be­stand­de­le.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.