Fran­se roos­ter­brood met ri­cot­ta

Hier­die vul­sel maak Fran­se roos­ter­brood net nog lek­ker­der.

Huisgenoot Ontbyt - - Inhoud -

LEWER

4 por­sies

Be­rei­ding 15 mi­nu­te Gaar­maak­tyd 10-15 mi­nu­te

VUL­SEL

300 g ri­cot­ta­kaas 50 g a­man­del­splin­ters 10 g vars pie­ter­sie­lie, ge­kap 10 g gras­uie, ge­kap sout en pas ge­maal­de pe­per

BROODJIES

1 ci­a­bat­ta­brood, in 8 dik snye ge­sny 6 ei­ers 60 ml (¼ k) melk 30 ml (2 e) bot­ter 60 ml (¼ k) heu­ning ek­stra a­man­del­splin­ters, ge­roos­ter

Voor­ver­hit die oond tot 200 °C. 1 Vul­sel Meng die ri­cot­ta, a­man­dels, pie­ter­sie­lie en gras­uie en geur na smaak met die sout en pe­per. 2 Broodjies Skep le­pels vol van die meng­sel op die helf­te van die broodjies. Plaas die an­der helf­tes bo­op en maak toe­brood­jies. 3 K­lits die ei­ers en melk saam. Hou die broodjies ver­sig­tig by­me­kaar en doop in die ei­er­meng­sel. Maak se­ker die he­le brood­jie is met die ei­er­meng­sel be­dek. 4 Ver­hit die bot­ter in ’n pan en braai die broodjies aan al­bei kan­te tot goud­bruin. Pak op ’n bak­plaat en roos­ter nog 510 mi­nu­te in die oond tot deur­warm. 5 Be­druip met die heu­ning en sprin­kel ek­stra ge­roos­ter­de a­man­del­splin­ters bo­oor.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.