Klap­per­melk­pap met mie­lies

Er­tjie­meel word ge­maak van geel vel­der­tjies wat ge­roos­ter word om die voe­dings­waar­de te ver­hoog. Dit is in ge­sond­heids­win­kels te koop.

Huisgenoot Ontbyt - - Inhoud -

LEWER

6 por­sies

Be­rei­ding 15 mi­nu­te Gaar­maak­tyd 15-20 mi­nu­te

1 blik (400 g) klap­per­melk 6 groen­mie­lies, pit­te af­ge­sny 30 ml (2 e) er­tjie­meel 45 ml (3 e) sui­ker ge­droog­de bos­bes­sies en neu­te vir voor­sit (op­si­o­neel)

1 Ver­hit die klap­per­melk in ’n ka­strol, voeg die mie­lies by en laat 10 mi­nu­te prut tot die mie­lies sag is. 2 Meng die er­tjie­meel met ’n bie­tjie wa­ter en voeg die sui­ker by. Voeg by die klap­per­melk­meng­sel. Laat prut oor lae hit­te tot dit ef­fens ver­dik. 3 Sit voor met ge­droog­de bos­bes­sies en neu­te oor­ge­sprin­kel in­dien ver­kies.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.