Neu­te­ri­ge pie­sang­muf­fins

Grof en ge­sond – hou dié muf­fins by­der­hand vir daar­die be­si­ge og­gen­de wan­neer die tyd vir eet min is. Jy kan hul­le in die ys­kas bê­re of vries.

Huisgenoot Ontbyt - - Inhoud -

LEWER

6-8 groot muf­fins

Be­rei­ding 10 mi­nu­te Bak­tyd 25-30 mi­nu­te

625 ml (2½ k) ge­rol­de ha­wer­mout 125 ml (½ k) droë klap­per 5 ml (1 t) bak­poei­er 5 ml (1 t) koek­so­da 2,5 ml (½ t) sout 5 ml (1 t) fyn ka­neel 45 ml (3 e) bot­ter, ge­smelt en af­ge­koel 250 ml (1 k) melk 1 ei­er 60 ml (¼ k) heu­ning 2 pie­sangs, in blok­kies ge­sny 100 g pe­kan­neu­te, grof ge­kap

Voor­ver­hit die oond tot 180 °C en spuit ’n groot muf­fin­pan met kleef­we­ren­de sproei. 1 Meng die ha­wer­mout, klap­per, bak­poei­er, koek­so­da, sout en ka­neel in ’n mid­del­slag­bak. 2 K­lits die bot­ter, melk, ei­er en heu­ning saam in ’n bak en voeg die pie­sangs by. 3 Giet die nat be­stand­de­le by die ha­wer­mout­meng­sel en meng lig­gies. Voeg die neu­te by en meng deur. 4 Skep die muf­fin­pan se hol­tes drie­kwart vol. Bak 25­30 mi­nu­te of tot goud­bruin en tot ’n toets­pen skoon uit­kom. Sit dit warm voor, of laat dit af­koel en bê­re dit in ’n lug­dig­te hou­er in die ys­kas of vries dit.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.