S­pek­vleis­qui­che

Qui­che is ’n wen­ner vir e­ni­ge lig­te maal­tyd. Hier­die een met spek en kaas is per­fek vir ’n laat­ont­byt.

Huisgenoot Ontbyt - - Inhoud -

LEWER

10-12 snye

Be­rei­ding 15 mi­nu­te Ver­koel­tyd 30 mi­nu­te Gaar­maak­tyd 45 mi­nu­te

1 rol (400 g) skil­fer­kors­deeg 4 ei­ers 80-125 ml (¹ ⁄ ₃ -½ k) vol­room­melk sout en pe­per 250 ml (1 k) sterk ched­dar­kaas, ge­ras­per 250 g re­pie­spek ui- of par­me­saan­kaas­sprin­kels

slaai vir voor­sit

Voor­ver­hit die oond tot 190 °C. 1 Voer ’n tert­pan van 20 cm met die deeg uit en ver­koel so­wat 30 mi­nu­te. 2 K­lits die ei­ers en melk saam. Geur goed met die sout en pe­per. 3 Sprin­kel die kaas in die tert­pan. 4 Giet die ei­er­meng­sel oor. Pak die spek­vleis­re­pies bo­op en rond af met die sprin­kels. 5 Bak 45 mi­nu­te tot gaar. Sit voor met ’n slaai van jou keu­se in­dien ver­kies.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.