Die glans­ry­ke Mer­cu­ry-man­ne

A­me­ri­ka se ruim­te­pro­gram het sy ruim­te­vaar­ders oor­nag in sterre ver­an­der

Huisgenoot Reis na die Ruimte - - Inhoud -

OP ’N fris len­te­dag i nA pril 1958 is se­we on­be­ken­de man sop’ nn uus­kon­fe­ren­sie aan die A­me­ri­kaan­se pu­bliek voor­ge­stel – en die vol­gen­de dag was hul­le wê­reld­be­roemd. Die Mer­cu­ry-pro­jek was A­me­ri­ka se eer­ste mens-in-die-ruimte-pro­gram en het van 1961 tot 1963 ge­duur. Die pro­jek is ge­noem na die kap­su­le waar­in die vlie­ë­niers sou reis en die doel­wit­te was om ’n be­man­de ruim­te­tuig om die Aar­de te laat wen­tel, om vas te stel hoe men sei n die ruimte funk­si­o­neer en om vlie­ë­nier en tuig vei­lig te­rug Aar­de toe te laat keer.

ALAN S­HE­PARD

Die T­wee­de Wê­reld­oor­log-ve­te­raan Alan S­he­pard was een van die Mer­cu­ry­se­we en sou die eer­ste A­me­ri­kan e­rin die ruimte word. Soos al die Mer­cu­ry­ruim­te­vaar­ders moes hy drie dae lank ’n spe­si­fie­ke di­eet voor die lan­se­ring volg so­dat hy nie ty­dens die vlug toi­let toe sou wou gaa nn ie. Daar was e­lek­tro- des aan sy bors­kas om sy har­trit­me op te neem, ’n toe­stel om sy pols om sy bloed­druk te meet en ’n rek­ta­le ter­mo­me­ter om sy koors dop te hou. Hy het drink­wa­ter en kos­pil­le by­der­hand ge­had.

Maar die grond­per­son eel­het­so­ge­sloer om die tuig te laat op­styg dat die stom­me Alan in sy ruim­te­pak moes pie­pie. Die krag moes eers af­ge­ska­kel word om te keer dat die nat u­ri­ne’n kort­slui­ting ver­oor­saak.

G’n won­der die Mer­cu­ry-ruim­te­vaar­ders het ge­kla dat hi­gi­ën e ee n van hul groot­ste pro­ble­me was nie!

Uit­ein­de­lik is Alan op­ge­skiet vir sy ge­skied­kun­di­ge 15 mi­nuut lan­ge sub­or­bi­ta­le vlug. (’n Sub­or­bi­ta­le vlug is bo die Aar­de se at­mos­feer maar nie vinn ig­ge­noeg om in ’n wen­tel­baan te kom nie.) Die da­tum was 5 Mei 1961 – 23 dae na­dat die Sow­jet­u­nie se Joe­ri Ga­ga­rin die eer­ste men si n die ruimte ge­word het.

Alan kon vir ja­re ná die sen­ding nie vlieg nie ween s’ n bin­ne­oor-siek­te wat hom dui­se­lig e nn aar ge­maak het. Dit het waar­skyn­lik sy le­we ge­red – hy wou be­vel­voer­der wees van die eer­ste A­pol­lo-vlug in 1967, waar­in al drie ruim­te­vaar­ders oor­le­de is (lees die sto­rie op bl. 56).’ n Lid van die Mer­cu­ry-se­we, Gus G­ris­som, het in dié ramp om­ge­kom.

Die aan­doe­ning is la­ter met ’n o­pe­ra­sie ge­nees en in 1971 het Alan di­ee nig­ste Mer­cu­ry-lid ge­word wat op die maan ge­land het, en selfs twee gholf­ba­le­rin le­va n daar af ge­slaan het!

JOHN G­LENN

Alan was wel die eer­ste A­me­ri­kan die ruimte, maar die be­kend­ste Mer­cu­ry-man was John G­lenn, ’n mi­li­tê­re vlie­ë­nier. Hy het die der­de Mer­cu­ry-sen­din go nder­neem en op 20 Fe­bru­a­rie 1962 die eer­ste A­me­ri­ka­ner ge­word wat om die Aar­de kon wen­tel. Binn emi nder as vyf uur het hy drie keer om die Aar­de ge­vlieg. Maar weer eens het die Sow­jet­u­nie stof i nA me­ri­kaan­se oë ge­skop :n et ses maan­de te­vo­re het hul G­her­man Ti­tof ’n he­le dag in die ruimte ver­toef.

John het die ruimte la­ter vir die po­li­tiek ver­ruil en was lank lid van die A­me­ri­kaan­se se­naat. In 1998 het­hyop77 weer ’n ruim­te­reis mee­ge­maak – dié keer aan boord ’n pen­del­tuig. H y­het Na­sa oor­tuig om hom saam te neem so­dat hul­le na­vor­sin gko n doen oor hoe ou­er men sei n die ruimte funk­si­o­neer.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.