Die Mar­skar­re­tjie Cu­ri­o­si­ty

Huisgenoot Reis na die Ruimte - - Inhoud -

DIE Cu­ri­o­si­ty-kar­re­tjie is een van Na­sa se mo­bie­le ro­bot-la­bo­ra­to­ri­ums wat Mars help ver­ken en pro­beer vas­stel of Mars le­we kan on­der­steun. Die voer­tui­gie het in 2012 op die Rooi Pla­neet ge­land. Dit ont­leed grond- en klip­mon­sters en soek che­mie­se bou­ste­ne wat be­lang­rik is vir le­we, soos stik­stof en suur­stof.

So­wat 90 men­se is per dag no­dig om ’n Mar­skar­re­tjie soos Cu­ri­o­si­ty of Op­por­tu­ni­ty (die an­der kar­re­tjie op Mars) te laat werk.

Die Cu­ri­o­si­ty het sy naam ge­kry by Cla­ra Ma, ’n gr. 6-leer­der van Le­nexa in die A­me­ri­kaan­se deel­staat Kan­sas, wat ’n naam­gee­kom­pe­ti­sie ge­wen het.

Ka­me­ras is ge­mon­teer om 3D-fo­to’s en vi­deo’s te neem. Ro­ta­sie na links en regs Die ka­bels kom los. Die da­ling­fa­se (’n plat­form wat bo die kar­re­tjie was) stort daar na­by neer.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.