WAT WAS DIE SOW­JET­U­NIE?

Huisgenoot Reis na die Ruimte - - Die Baanbrekers -

Die U­nie van So­si­a­lis­tie­se Sow­jet­re­pu­blie­ke (USSR) was ’n kom­mu­nis­tie­se staat wat tus­sen 1922 en 1991 be­staan het. Ná 1991 is dit ont­bind om Rus­land en ver­skeie an­der o­n­af­hank­li­ke s­ta­te soos die Oe­kra­ï­ne, Ge­or­gië, Ar­me­nië en Ka­zak­stan te vorm.

BEL­KA EN S­TREL­KA Hier­die twee ou­li­ke hon­de het be­roemd ge­word toe hul­le le­wend van die ruim­te te­rug­ge­keer het! Saam met hul­le was ’n ko­nyn, 42 mui­se, twee rot­te, vlieë, ver­skeie plan­te en swam­me. Al die pas­sa­siers het oor­leef.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.