1986

Huisgenoot Reis na die Ruimte - - Die Baanbrekers -

Die bou van die ruim­te­s­ta­sie Mir be­gin in die ruimte. Dit is die eer­ste deur­lo­pend be­woon­de lang­ter­myn-na­vor­sing­sta­sie in die ruimte en bly wen­tel tot 2001, toe dit weer die Aar­de se at­mos­feer bin­ne­kom en uit­brand.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.