On­der­ste­bo ap­pel­tert

Dit is Ei­re­ne S­pa­nel­lis Ho­ving van S­wa­kop­mund, Na­mi­bië, se heer­li­ke weer­ga­we van ap­pel­tert.

Huisgenoot Soetgoed - - INHOUD -

1 mid­del­slag­tert Be­rei­ding 15 mi­nu­te Gaar­maak­tyd 20-30 mi­nu­te Bak­tyd 25-30 mi­nu­te

5 ap­pels, ge­skil en in dun

wig­gies ge­sny

15 ml (1 e) fyn ka­neel

250 ml (1 k) sui­ker

100 g bot­ter knip­pie sout

1 rol (400 g) skil­fer­kors­deeg

va­niel­je­room­ys vir voor­sit

Voor­ver­hit die oond tot 200 °C en spuit ’n 19 cm­tert­pan met kleef­vrye sproei.

1 Plaas die ap­pels, ka­neel, sui­ker, bot­ter en sout in ’n ka­strol en laat 20­30 mi­nu­te lig­gies oor ma­ti­ge hit­te kook tot die sui­ker ka­ra­mel­li­seer en die ap­pels am­per sag is. Laat een­kant om af te koel.

2 Rol die deeg net groot ge­noeg uit en sny twee sir­kels van 19 cm uit op ’n op­per­vlak wat lig­gies met meel be­strooi is. Bor­sel ’n bie­tjie van die ap­pel­stroop op een sir­kel deeg en plaas die an­der sir­kel bo­op.

3 S­kep die af­ge­koel­de, ge­ka­ra­mel­li­seer­de ap­pel in die voor­be­rei­de tert­pan. Plaas die deeg­sir­kels bo­op, vou in en bak 25­30 mi­nu­te in die oond tot die deeg gaar en goud­bruin is.

4 Keer die tert om en sit voor met room­ys.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.