Mak­li­ke bruin­tjies

Be­vre­dig jou sjo­ko­la­de­lus met dié heer­li­ke re­sep en weet ter­self­der­tyd dat dit vol ge­son­de be­stand­de­le is!

Huisgenoot Soetgoed - - INHOUD -

So­wat 30 bruin­tjies Be­rei­ding 5 mi­nu­te Bak­tyd 30-35 mi­nu­te

500 ml (2 k) koek­meel

125 ml (½ k) sui­ker

90 ml (6 e) ka­kao

10 ml (2 t) koek­so­da

250 ml (1 k) ha­wer­se­mels 160 ml (²⁄³ k) o­lie

30 ml (2 e) drui­we­a­syn

10 ml (2 t) va­niel­je­geur­sel 500 ml (2 k) koue wa­ter

90 g don­ker­sjo­ko­la­de

(80 per­sent ka­kao), grof ge­kap

1 blik (400 g) tertap­pels, fyn ge­maak ver­sier­sui­ker vir oor­sif

(op­si­o­neel)

Ver­hit die oond tot 200 °C. Voer ’n groot oond­pan met bak­pa­pier uit.

1 Sif die meel, sui­ker, ka­kao en koek­so­da saam. Voeg die ha­wer­se­mels by en meng deur. Maak ’n hol­te in die mid­del.

2 K­lits die o­lie, a­syn, va­niel­je­geur­sel en wa­ter saam. Giet dit in die hol­te. K­lits die meng­sel tot goed ge­meng.

3 Vou die s­jo­ko­la­de en tertap­pels by die be­slag in en giet dit in die voor­be­rei­de pan.

4 Bak 30­35 mi­nu­te of tot die bo­kors ef­fens ge­bars en die koek nog lek­ker klam is.

5 Laat dit in die pan af­koel en sny in blok­kies. Sif die ver­sier­sui­ker oor in­dien ver­kies.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.