PIENK EN PLESIERIG

Huisgenoot Trou - - Inhoud -

Bloos­pienk en kris­tal vir Da­niel­le en Brad se mooi­ste dag

EG­PAAR: Da­niel­le For­tu­ne & Brad­ley Ha­ba­na TROUPLEK: As­han­ti-land­goed, Paarl BE­GRO­TING: Nie be­skik­baar nie GAS­TE: 150 SY SÊ dit was haar “spro­kies­troue wat waar ge­word het”.

Da­niel­le For­tu­ne (29) en Brad­ley Ha­ba­na (37), ’n borg­skap­spe­si­a­lis, het vier jaar te­vo­re ont­moet toe hy by die S­pring­bok­rug­by-on­der­steu­ners­klub ge­werk het en sy by die Klub Nu­we­land-on­der­steu­ners­klub. Die paar­tjie woon dees­dae in Ka­tar, waar Brad­ley werk.

Al­bei kom uit ’n sport­mal ge­sin – hy is die rug­by­le­gen­de Bry­an Ha­ba­na se broer en sy die dog­ter van die voor­ma­li­ge pro­vin­si­a­le krie­ket­spe­ler Neil For­tu­ne.

“Dit was baie e­mo­si­o­neel toe my pa saam met my in die paad­jie af­stap – ek is ’n reg­te dad­dy’s gi­rl! En Brad het selfs ’n traan ge­stort toe I­sa­bel­la (hul drie­ja­ri­ge dog­ter) en ek in die paad­jie af­kom ter­wyl die koor sing,” ver­tel die bruid.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.