DIE KOS

Huisgenoot Trou - - Michelle -

John­ny Ham­man en Ma­ri­us Uys van Kok­ke­door-faam het die spy­se­nie­ring be­har­tig. Voor die ont­haal was daar braai­sta­sies met ver­sna­pe­rin­ge soos lamt­sjops met knof­fel­ma­yon­nai­se, roos­ter­koek en see­kos. By die ont­haal het die gas­te weg­ge­lê aan on­der meer bo­bo­tie, fi­let en vis­pas­tei met ’n Paas­bol­le­tjie­kors en vin­kel-en-kap­per­tjie­sous. Die na­ge­reg was ’n ver­skei­den­heid melk­terte, vars waat­le­moen­stuk­ke op ys be­sprin­kel met je­ne­wer en ment­sui­ker en mal­va­poe­ding-en-mal­va­lek­ker-hap­pies.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.