DIE VOOR­KOMS

Huisgenoot Trou - - Rolanda & Jozua -

C­har­lenè se vrou­li­ke kant­rok met ’n lae rug is deur Mag­gie Sot­tero ont­werp. “Ek het e­le­gant daar­in ge­voel, maar nie te def­tig nie. Ek het eers ’n an­der rok ge­kies, maar hier­die een ’n maand voor die troue ge­sien en daar­op ver­lief ge­raak.” Sy het ’n lang slui­er vir die pleg­tig­heid ge­dra, as­ook ’n bruin kuns­pels­baad­jie, wat haar ou­ma s’n was, teen die koue. Niel was styl­vol in ’n bruin pak met ’n by­pas­sen­de das en sak­doek.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.