DIE BLOM­ME

Huisgenoot Trou - - Andriëtte & Glynn -

Die brui­de­gom het die kleur­ske­ma ge­kies: ou­goud en vuil­pienk saam met sjam­pan­je en wit. “Dit her­in­ner my aan die e­le­gan­te kant van Bi­an­ca,” sê hy. Room­kleu­ri­ge ro­se, ko­nings­pro­te­as en wit or­gi­deë is ge­kies. Die bruids­rui­ker was ook van ko­nings­pro­te­as en ro­se.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.