DIE ONT­HAAL

Huisgenoot Trou - - Bianca & David -

Die e­le­gan­sie en romantiek is af­ge­wis­sel met pret-e­le­men­te soos sam­bre­le aan die pla­fon waar­in lig­gies ge­plaas is. Men­se praat ook nou nog oor hoe lek­ker die kos was, sê Bi­an­ca. “Die ge­heim van ’n suk­ses­vol­le ont­haal is heer­li­ke kos!”

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.