DIE DE­KOR

Huisgenoot Trou - - Madelaine & André -

Die te­ma was antieksjiek en rus­tiek. Lang hout­ta­fels is met rui­kers van pro­te­as, bru­nia, li­si­ant­hus en rooi, lig­pienk en room­kleu­ri­ge ro­se ver­sier. Die ge­volg se pers en grys uit­rus­tings het ’n dra­ma­tie­se kleur­tjie aan die troue ver­leen. Die sit­plek­plan is met ’n wit per­ma­nen­te mer­ker op glas in ’n ver­weer­de ven­ster­raam aan­ge­dui.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.