DIE ROK

Huisgenoot Trou - - Carna & Gerrie -

Car­na het die ont­werp van haar trou­rok heel­te­mal aan die ontwerper Mi­cha­el Be­zui­den­hout oor­ge­laat. “Hy het voor­af vir my sket­se ge­wys, maar ek het nie eint­lik ’n oog vir dié soort din­ge nie en was aan­ge­naam ver­ras. Hy het dit reg­ge­kry om hier­die plaas­kind soos ’n prin­ses te laat lyk!” ver­tel sy. Die rok het breë kant­band­jies en pas styf tot by haar heu­pe, van waar dit in ’n wye romp uit­klok. Die kant is met pê­rels en kris­tal­le ver­sier. “My guns­te­ling­de­le van die rok is die rug en die kleur – dis heel­te­mal iets an­ders!” Haar rui­ker was van gips­kruid . “Dié fyn blom­me­tjies is vir my so mooi na­tuur­lik.”

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.