Ma­rij­ke Cil­liers

Huisgenoot Wendiëte - - Wendiëte -

Dié S­tel­len­bos­se per­soon­li­ke af­rig­ter het Heinz en Aletté Winckler se tuis-oe­fen­pro­gram help op­stel. Sy spe­si­a­li­seer in oe­fe­ning, ge­wigs­ver­lies en al­ge­he­le fiks­heid. Wat is vir jou die bes­te ge­son­de ont­byt? Ek eet ge­woon­lik ná ’n oe­fen­ses­sie ont­byt, wat be­staan uit ha­wer­mout­plaat­koe­kies en ’n ei­er­wit-pro­te­ïen­s­kom­mel. Wat is die erg­ste oe­fen­mi­te wat jy al ooit ge­hoor het? Al die ek­stre­me lig­gaams­ver­an­de­ren­de pil­le en por­sies wat jou bin­ne min­der as ’n maand sal trans­for­meer – hol weg!

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.