DIE BES­TE BUR­GER

Daar is bur­gers en búr­gers. Kies vir jou ’n ge­son­de een

Huisgenoot Wendiëte - - In­houd - DEUR AS­TRID LIP­PERT-FIS­HER

Ons wys jou hoe jy ’n ge­son­der bur­ger kan maak wat selfs lek­ker­der smaak.

BUR­GERS is bui­te die kwes­sie as ’n mens ge­sond wil eet, of hoe? Wel, nie heel­te­mal nie. Dit be­te­ken nou nie jy kan da­de­lik af­sit na die naas­te kits­kos­re­stau­rant en ’n bur­ger met ho­pe sous, spek en ge­smel­te kaas ver­or­ber nie. Jy kan slegs hier­die smul­maal by jou ge­son­de eet­plan in­sluit as jy ’n paar slim uit­rui­lings maak.

En dis selfs slim­mer om jou eie bur­gers tuis aan­me­kaar te slaan – so maak jy se­ker jou bur­ger be­vat die reg­te vul­sels, ek­stras en af­ron­dings. Die lae-ki­lo­jou­le-weer­ga­we prik­kel jou smaak­knop­pies dalk nog meer as die weg­neem­bur­ger!

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.