SO LEER ONS DIT VIR DIE SEUNS

Huisgenoot Wendiëte - - Wendiëte -

Dis soms ’n uit­da­ging om te sorg dat hul drie groei­en­de tjok­kers al­tyd iets voed­saams eet wan­neer hul­le hon­ger is, er­ken Aletté.

“Die kos waar­van hul­le hou en die kos wat vir hul­le goed is, is nie nood­wen­dig die­self­de nie!”

Hul­le pro­beer so­veel groen­te moont­lik by die klein­span se eet­pro­gram in­sluit, selfs wan­neer daar nie tyd is om te kook nie en hul­le ’n klaar­be­rei­de maal­tyd eet.

“Ek koop fyn ge­maak­te groen­te vir my ba­ba en glip dit soms skelm­pies by Li­an en Si­me­on se e­tes in. Hul­le weet nie eens daar­van nie,” sê Aletté.

ALETTÉ –20kg

Aletté is vas­be­slo­te om nie haar lyf weens ’n be­si­ge pro­gram te laat “ag­ter­uit­gaan” nie.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.