GE­WIG-OPSTOTE

Huisgenoot Wendiëte - - Wendiëte -

Staan met jou be­ne ef­fens uit­me­kaar en hou die ge­wig teen die boon­ste deel van jou bors vas.

Sa­ka­fin’nhurk­po­si­sie­met jou knieë so­wat 90 gra­de ge­buig en jou ge­wig op jou hak­ke.

Stoot jou lyf op tot in ’n staan­de po­si­sie en stoot die ge­wig tot bo jou kop. B­ring die ge­wig te­rug­na­die­be­gin­po­si­sie­toe.

Aletté span ba­ba Reu­ben as ’n ge­wig in.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.