ONT­WA­TER KOS MAK­LIK TUIS

Huisgenoot Wendiëte - - Roukos-dieet -

Rou­kos-aan­han­gers ont­wa­ter graag kos om die mees­te voe­dings­waar­de te be­hou. Maar ’n deftige ont­wa­te­rings­toe­stel sal jou sak ruk. Ge­luk­kig het jy nie reg­tig een no­dig nie, sê Huis­ge­noot se as­sis­tent-kos­re­dak­teur, Est­her Ma­lan. “Stel jou oond op die laag­ste moont­li­ke tem­pe­ra­tuur met die waai­er aan en laat jou kos ses tot agt uur uit­droog.”

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.