PIX­IE SE PAS­SIE

Huisgenoot Wendiëte - - Roukos-dieet -

Die Suid-A­fri­kaan­se san­ge­res Pix­ie Ben­nett (31) het ’n pas­sie vir rou kos. Haar reis het so­wat ’n jaar ge­le­de be­gin toe sy haar e­ner­gie­vlak ’n hup­stoot moes gee na­dat sy twee kin­ders 13 maan­de uit­me­kaar ge­had het.

“’n Vrien­din het my aan tuis­ge­maak­te rou su­per­kos-sjo­ko­la­de voor­ge­stel. En na­dat ek my eie ge­maak het, het ’n kre­a­tie­we vonk in my be­gin brand wat die bal aan die rol ge­sit het – ve­le prag­ti­ge rou ont­by­te en be­der­fies het ge­volg.”

Haar In­sta­gram-re­ke­ning @pix­ie­ben­nett is ’n ver­toon­plek vir van die eet­goed wat “prag­tig, kleur­ryk, le­wen­dig (en) skuld­vry” is. Die re­sep vir Pix­ie se chia-ont­byt is op bl. 91. Dis ’n staat­ma­ker wan­neer jy die og­gend reg­tig haas­tig is.

Pix­ie se seuns, No­va en Tré, eet so­wat 80 per­sent rou, vars vrug­te en groen­te en 20 per­sent gaar kos wat so min as moont­lik ver­werk is.

S

Die rou­ko­sen­toe­si­as Pix­ie Ben­nett en haar seuns, No­va (19 maan­de) en Tré (7 maan­de).

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.