VRUG­TE EN GROEN­TE

Huisgenoot Wendiëte - - Metabolisme-dieet -

Kool­hi­draat­lo­se groen­te is on­be­perk, met ’n mi­ni­mum van ’n vuis­groot­te (1 k) met maal­tye. Voeg gro­ter por­sies van dié kos­groep by as jy ná maal­tye nog hon­ger is. Kool­hi­draat­groen­te moet tot ’n bak­hand (½ k) be­perk word, maar jy sal dalk ’n bie­tjie meer (’n vol­le vuis of 1 k) no­dig hê as jy baie ak­tief is. Eet net heel vrug­te (nie sap­pe nie) en be­perk dit tot 2 por­sies (ten­nis­bal­groot­te) per dag.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.