VET­TE EN SUIWEL

Huisgenoot Wendiëte - - Metabolisme-dieet -

Hou ma­tig­heid voor oë, want jou pro­te­ïen­kos­se sal die mees­te van die vet wat jy moet in­neem, na­tuur­lik ver­skaf. Moe­nie meer as ’n duim­groot­te-por­sie vet van neute, saad, o­lyf-, klapper- of a­vo­ka­do-o­lie by­voeg nie. Moe­nie ek­stra vet by die maal­tyd voeg as jy vol­room­melk, -jo­gurt of -kaas eet nie. Jy kan 1 kop­pie melk en 2 tee­le­pels sui­ker per dag vir kof­fie of tee in­sluit.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.