DOEN DIT AN­DERS

Huisgenoot Wendiëte - - Gesins-dieet -

Hier is ’n paar ge­son­de ve­ran­de­rin­ge wat jy som­mer tjoeftjaf aan jul eet­ge­woon­tes kan maak, sê die di­eet­kun­di­ge A­dri­an Pen­z­horn.

KOOK SELF

Een van die bes­te ge­woon­tes om aan te leer is om tuis te kook. So kan jy be­heer wat jy eet en jou kin­ders nut­ti­ge vaar­dig­he­de aan­leer.

BE­TREK DIE HE­LE GE­SIN

Gee vir elk­een ’n klein ta­kie, soos om die rys af te spoel, die bre­die te proe of die sous te k­lits (nie net die ver­ve­li­ge ta­kies nie).

STEL SPYS­KAAR­TE OP

Stel ’n spys­kaar­troos­ter op en plak dit teen die ys­kas of ge­bruik ’n ou skryf­bord. Laat al­mal een keer per week ’n ge­reg kies.

DOEN IETS NUUTS

Leer ’n nu­we kook­teg­niek aan of ge­bruik min­stens een keer per maand ’n nu­we be­stand­deel. Skryf som­mer vir ’n kook­kur­sus in!

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.