HOE BE­GIN ’N MENS MET DIE DI­EET?

Huisgenoot Wendiëte - - Eet-meer-weeg-min­der-di­eet -

Be­gin deur te ver­staan wat­ter kos­se (en por­sies daar­van) min ki­lo­jou­les be­vat en wat­ter baie so­dat jy kan weet waar­van jy baie kan eet en wat jy tot die mi­ni­mum moet be­perk.

Hou meest­al ge­son­de “gra­tis” kos­soor­te in jou huis.

Be­plan jou e­tes voor­uit so­dat dit vir jou en jou ge­sin mak­lik is om die maal­tye teeet.

Be­gin ak­tie­wer raak in jou al­le­daag­se le­we.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.