KUL VER­STAN­DIG

Huisgenoot Wendiëte - - Eet-meer-weeg-minder-dieet -

Pleks van ’n pak­kie sky­fies: Eet spring­mie­lies wat met ka­neel be­strooi is.

Pleks van ’n plak sjo­ko­la­de of sjo­ko­la­de­sta­fie: Eet 2 blok­kies 70-85-per­sent-sjo­ko­la­de.

Pleks van room­ys: Eet be­vro­re la­e­vet-jo­gurt of vrug­te­sor­bet.

Pleks van ’n muf­fin met sjo­ko­la­de­stuk­kies: Eet ’n ap­pel-en­ka­neel­of se­mel­muf­fin.

Pleks van ap­pel­tert met room: Eet ’n ge­bak­te ap­pel met la­e­vet­vla.

Pleks van warm­sjo­ko­la­de: Drink vet­vrye melk met ka­kao en ste­via-ver­soe­ter.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.