Oond­pan-sjo­ko­la­de­koek

★★★★

Huisgenoot Wenresepte - - INHOUD -

(KORT­PAD, VARS, LEK­KER, VER­NU­WEND)

Han­li het dié re­sep ja­re ge­le­de in ’n Land­bou­week­blad raak­ge­loop. Wat dit so be­son­ders maak is: dit be­vat geen ei­ers nie, dit rys ’n swart oond­pan goed vol, dis lek­ker klam en sag én dis veel­sy­dig. Dis al in ’n laag­koek en kol­wyn­tjies om­skep.

LE­WER 1 GROOT KOEK (30 BLOK­KIES) Be­rei­ding: 10 mi­nu­te Bak­tyd: 20 mi­nu­te

KOEK

750 ml (3 k) koek­meel 20 ml (4 t) bak­poei­er 5 ml (1 t) koek­so­da 80 ml (¹⁄₃ k) ka­kao sout na smaak 500 ml (2 k) sui­ker 500 ml (2 k) kook­wa­ter 250 ml (1 k) ka­no­la-o­lie 5 ml (1 t) va­niel­je­geur­sel 60 ml (¼ k) bruin­a­syn

VER­SIER­SEL

1 blik (360 g) ka­ra­mel­kon­dens­melk sjo­ko­la­de-bot­ter­ver­sier­sel (re­sep on­der)

Voor­ver­hit die oond tot 180 °C. Smeer ’n swart oond­pan goed. 1 Koek Sif die meel, bak­poei­er, koek­so­da, ka­kao en sout. Voeg die sui­ker by. 2 Meng die kook­wa­ter, o­lie, va­niel­je en a­syn. Voeg dit by die meel­meng­sel en roer met ’n vurk tot goed ge­meng. Giet in ’n oond­pan en bak 20 mi­nu­te. Toets met ’n toets­pen in die mid­del van die koek of dit gaar is, want die bak­tyd kan van oond tot oond wis­sel. Haal dit uit die oond wan­neer gaar en laat af­koel. 3 Ver­sier­sel Ver­sier die koek met ka­ra­mel­kon­dens­melk en ’n sjo­ko­la­de-bot­ter­ver­sier­sel.

VA­RI­A­SIE

Vir ’n laag­koek (soos op die fo­to): Maak die be­slag 1½ keer aan en ver­deel dit tus­sen twee laag­koek­pan­ne. Smeer sjo­ko­la­de­ga­na­che (re­sep on­der) tus­sen die lae en bo­op. Rond af met Kit Kat-sta­fies en sjo­ko­la­de­bal­le­tjies. Ver­sier met glin­ster­ver­sier­sel.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.