Yai­y­ai se groen­bo­ne met ta­ma­tie

Mu­riel Roux

Huisgenoot Wenresepte - - INHOUD -

(KORT­PAD, VARS, GE­SOND)

Yai­y­ai was Mu­riel se G­riek­se ou­ma­groot­jie. As jong mei­sie het haar ou­ma uit die oor­log­ge­teis­ter­de Tur­kye na Suid-A­fri­ka ge­vlug om met ’n G­riek te trou wat sy glad nie ge­ken het nie. Hier aan­ge­land moes sy ook vir sy broers huis­hou. Sy was ’n merk­waar­di­ge vrou en ge­lief on­der die Suid-A­fri­ka­ners.

GE­NOEG VIR 4 MEN­SE Be­rei­ding: 15 mi­nu­te Gaar­maak­tyd: 15-20 mi­nu­te

100 ml o­lyf­o­lie 15 ml (1 e) ta­ma­tie­pas­ta 45 ml (3 e) I­ta­li­aan­se spe­se­ry­meng­sel OF vars ba­si­lie­kruid, o­re­ga­no en pie­ter­sie­lie, ge­kap 2 uie, ge­kap 8 vars ta­ma­ties, in s­tuk­ke ge­sny ruim skeut groen­te- of hoen­der­af­trek­sel of

wit­wyn (op­si­o­neel) 5 ml (1 t) sui­ker vars brand­ris­sie, ge­kap OF rooi­pe­per na

smaak (op­si­o­neel) sout en swart­pe­per na smaak knof­fel na smaak (op­si­o­neel) 1 kg vars jong groen­boon­tjies, stin­gel­pun­te

af­ge­sny ek­stra skeut o­lyf­o­lie I­ta­li­aan­se brood, koes­koes, rys of mie­lies vir

voorsit (op­si­o­neel)

1 Ver­hit die o­lyf­o­lie in ’n groot pan. 2 Braai die ta­ma­tie­pas­ta en die spe­se­rye of kruie lig­gies in die o­lie tot geu­rig. 3 Voeg die ge­kap­te uie by en meng. 4 Voeg die ta­ma­ties by en laat prut tot sag. Voeg die af­trek­sel of droë wit­wyn by as jy die sous wil ver­meer­der. 5 Voeg die sui­ker en in­dien ver­kies die brand­ris­sie of rooi­pe­per by. Laat ’n paar mi­nu­te prut. Voeg die sout en swart­pe­per by. Voeg die knof­fel by in­dien ver­kies en nog spe­se­rye en/of brand­ris­sie in­dien no­dig. 6 Voeg die groen­boon­tjies by en ver­hit tot net gaar, maar nog baie bros. 7 Giet nog ’n skeut o­lyf­o­lie by wan­neer die ge­reg gaar is. 8 Sit voor met brood, koes­koes, rys, mie­lies of e­ni­ge an­der graan­soort.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.