Vis­koe­kies met ta­ma­tie­sous

Estel­le van Vuur­en

Huisgenoot Wenresepte - - INHOUD -

(KORT­PAD, VARS, VER­NU­WEND, GE­SOND)

Estel­le hou daar­van om ge­son­de kos te maak vir haar kin­ders, CJ en El­la. Sy voeg by­voor­beeld len­sies by maal­vleis, maar maak dit fyn om dit te ver­bloem. Sy maak ook haar eie ta­ma­tie­sous.

LE­WER SO­WAT 12 VIS­KOE­KIES Be­rei­ding: 15 mi­nu­te Staan­tyd: 15 mi­nu­te Gaar­maak­tyd: 10 mi­nu­te

VIS­KOE­KIES

10 ml (2 t) o­lyf­o­lie 1 ui, fyn ge­kap 2 knof­fel­hui­sies, fyn ge­druk 1 blik (215 g) sar­dy­ne in ta­ma­tie­sous 180 ml (¾ k) ha­wer­mout 1 ei­er 5 ml (1 t) suur­le­moen­sap sout en pe­per o­lie vir vlak­braai

TA­MA­TIE­SOUS

1 kg ta­ma­ties, in kwar­te ge­sny 1 rooi soet­ris­sie, in klein blok­kies ge­sny 1 groot rooi-ui, fyn ge­kap hal­we knof­fel­bol (ho­ri­son­taal ge­hal­veer) hand vol vars tie­mie of pie­ter­sie­lie, ge­kap sout en swart­pe­per 10 ml (2 t) sui­ker 30 ml (2 e) o­lyf­o­lie

Ver­hit die oond tot 190 °C en smeer ’n bak­plaat met o­lyf­o­lie.

1 Vis­koe­kies Ver­hit die o­lyf­o­lie in ’n pan en braai die ui tot deur­sig­tig. Voeg die knof­fel by en roer­braai 1 mi­nuut.

2 Meng die sar­dy­ne en ta­ma­tie­sous met die ha­wer­mout, ui en knof­fel.

3 K­lits die ei­er en voeg dit en die suur­le­moen­sap by die vis­meng­sel. Geur met die sout en pe­per. Laat staan so­wat 15 mi­nu­te in die ys­kas.

4 Vorm palm­groot­te vis­koe­kies met jou han­de. Braai al­kant in ’n klein bie­tjie ver­hit­te o­lie tot goud­bruin en gaar. 5 Ta­ma­tie­sous Rang­skik die ta­ma­ties, soet­ris­sie, ui, knof­fel en tie­mie of pie­ter­sie­lie op ’n bak­plaat. Sprin­kel die sout, swart­pe­per, sui­ker en o­lyf­o­lie oor. 6 Bak 20-30 mi­nu­te. Laat ef­fens af­koel. Druk die knof­fel­pulp uit die s­kil en ver­werk al­les tot glad met ’n staaf­men­ger. 7 Sit die vis­koe­kies voor met die ta­ma­tie­sous en slaai.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.