Appeltertjies

A­ni­ta van Rens­burg

Huisgenoot Wenresepte - - INHOUD -

(KORT­PAD, VARS, VER­NU­WEND, GE­SOND)

A­ni­ta kon bak­ke en bak­ke van haar ou­ma Jo­an se ap­pel­tert op­eet. Sy het die re­sep iet­wat aan­ge­pas met spe­se­rye wat haar hart en siel warm maak.

LE­WER 6 TERTJIES Be­rei­ding: 20 mi­nu­te Gaar­maak­tyd: 20-25 mi­nu­te

TERTJIES

1 rol (400 g) skil­fer­kors­deeg, ont­dooi 80-100 g bot­ter 6 kar­da­mom­peu­le se saad­jies of 2 ster­a­nys 10 ml (2 t) fyn ka­neel 5 ml (1 t) fyn neut­mus­kaat 100 g a­man­del­vlok­kies 3 Gran­ny S­mith-ap­pels, in dun sky­fies ge­sny 125 ml (½ k) bruin­sui­ker knip­pie sout 45 ml (3 e) wa­ter sap en s­kil van 1 le­moen 1 blik (385 g) ba­ba-ap­pel­tjies, ge­drei­neer

VANIELJEROOM

200 ml vars room 5 ml (1 t) strooi­sui­ker mes­punt va­niel­je­saad­jies, uit die peul

ge­skraap

Voor­ver­hit die oond tot 200 °C en spuit 6 klein tert­pan­ne­tjies met kos­sproei.

1 Tertjies Rol die deeg uit (nie te dun nie) en voer die pan­ne­tjies uit met ’n la­gie van die deeg. Hou een­kant.

2 Smelt die bot­ter in ’n pan en voeg die kar­da­mom of ster­a­nys, ka­neel en neut­mus­kaat by. Voeg die a­man­del­vlok­kies by en braai tot goud­bruin.

3 Ver­wy­der die kar­da­mom­saad­jies of ster­a­nys. Voeg die ap­pels, sui­ker en sout by en meng. Voeg die wa­ter en le­moen­sap en -s­kil by. Laat prut tot die ap­pels ef­fens sag is en die sui­ker ge­smelt het. Skep uit in ’n bak en laat dit af­koel.

4 Skep 15 ml (1 e) van die ap­pel-en-neut­meng­sel in die tert­pan­ne­tjies, plaas ’n ba­baap­pel­tjie in die mid­del en skep dan nog 15 ml (1 e) ap­pel­meng­sel rond­om. Sorg dat jy ge­noeg van die sous ook in­skep.

5 Bak 20-25 mi­nu­te. Haal die tertjies uit die oond en laat dit heel­te­mal af­koel. 6 Vanieljeroom Plaas die room, strooi­sui­ker en va­niel­je­peulsa­de in ’n meng­bak en k­lits tot sag­te­punt­sta­di­um. 7 Sit die tertjies voor saam met ’n skep­pie van die room.

Die tertjies verg min moei­te – dis nie no­dig om die deeg voor­af blind te bak nie

A­NI­TA

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.