SJOKOLADEBOTTERVERSIERSEL

Huisgenoot Wenresepte - - EPISODE 2 -

230 g bot­ter 500 ml (2 k) ver­sier­sui­ker 180 ml (¾ k) ka­kao 5 ml (1 t) va­niel­je­geur­sel

K­lits die bot­ter tot sag, voeg die res van die be­stand­de­le by en k­lits tot lig en don­sig.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.