DIE BES­TE PASMAATS VIR SPE­SE­RYE

Huisgenoot Wenresepte - - GEUR KOS SO -

HEEL SPE­SE­RYE

PE­PER­KOR­RELS

In ker­rie ○ Fyn ge­maal in bre­dies en an­der kos

NA­EL­TJIES

In ker­rie In brey­a­ni In bre­die

KAR­DA­MOM

Ge­bruik die saad­jies in die peu­le in: ○ Ker­rie ○ Mel­ke­ri­ge na­ge­reg­te soos boe­ber en melk­kos

GEM­MER

In ker­rie ○ In soet ge­reg­te ○ Ge­pie­kel by

Oos­ter­se kos ○ Ge­droog en fyn ge­maak by ge­bak

KASSIA

In vleis­ge­reg­te

KO­MYN

○ In groen­bo­ne en kool­ge­reg­te

○ By lams­vleis

○ In Por­tu­ge­se en Mid­de-Oos­ter­se ge­reg­te

STER­A­NYS

By bees­vleis en eend ○ In ’n spe­se­ry­sous waar

in vrug­te in­ge­lê word

FYN SPE­SE­RYE

KO­MYN

○ Ge­roos­ter en dan fyn ge­maak in ker­rie en oor groen­te (ge­bruik 2 de­le ko­myn saam met 1 deel koljander)

KOLJANDER

○ Fyn in maal­vleis, ker­rie en Noord-A­fri­kaan­se ge­reg­te

○ Heel oor bil­tong, in wors en in pie­kel­vis

BOR­RIE

○ E­ni­ge ge­reg waar jy ’n geel kleur wil by­voeg, soos rys of bo­bo­tie

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.