WEN­NER MEGAN DA­VIDS

Be­leg­gings­ont­le­der, Kuils­ri­vier, Kaap­stad

Huisgenoot Wenresepte - - EPISODE 10 -

Megan het al van klein­dag af koe­ja­wel­tert vir haar ma help maak en la­ter het al wat leef en beef haar ge­vra om dit vir par­ty­tjies te maak. Sy’t die re­sep nog ag­ter in ’n Wen­re­sep­te­boek ge­skryf. Sy werk in die fi­nan­si­ë­le be­dryf, maar in haar vrye tyd hou sy van ont­haal en kos maak.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.