JA­CQUI BUR­TON-PYE

Trau­ma­be­ra­der, Kuils­ri­vier

Huisgenoot Wenresepte - - EPISODE 11 -

Ja­cqui is be­sig met ’n na­graad­se on­der­wys­ser­ti­fi­kaat en is ’n trau­ma­be­ra­der by die SAPD in Kuils­ri­vier. Sy het vroe­ër as pri­vaat as­sis­tent vir ’n prin­ses in Sa­oe­diAra­bië ge­werk waar sy haar man, Ga­vin, ont­moet het. Hy het ’n huis op die G­riek­se ei­land S­ko­pe­los waar sy aan die plaas­li­ke sma­ke bloot­ge­stel word.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.