ELAI­NE S­TEYN

Kon­tant­kon­tro­leur, Parow

Huisgenoot Wenresepte - - EPISODE 13 -

Elai­ne is ont­set­tend lief vir bak. Haar ma, Eel­k­je, woon al ja­re by haar en haar ge­sin en het tot on­langs nog al­tyd die kos­ma­ke­ry be­har­tig. Toe Elai­ne nood­ge­dwon­ge die kos­ma­ke­ry moes oor­neem, was sy aan­ge­naam ver­ras oor hoe baie sy dit ook ge­niet. Elai­ne be­derf graag haar ge­sin met koek en tert, ver­al oor na­we­ke of wan­neer een van hul­le ver­jaar.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.