Huisgenoot

GEURIGE BRAAIHOEND­ER

- 2 3 4 5 1 2 3 4

kebabstokk­ies 20 ml (4 t) sesamolie 60 ml (¼ k) pruimsous 5ml (1 t) sojasous 1 groot steel sitroen

gras, fyn gekap ’n duimnaelgr­oottestuk vars gemmer, gekap 2 brandrissi­es, gekap ’n bossie grasuie,

gekap 600 g beessteak, soos

lende of filet meel om die kebabs te

bestuif

Week die stokkies in water om te keer dat dit vlam vat.

Meng die olie, pruim- en sojasous, sitroengra­s, gemmer, 1 brandrissi­e en die helfte van die grasuie in ’n voedselver­werker.

Sny die vleis in repies en ryg aan die stokkies.

Stuif die vleis met die meel en druk die geurpasta bo-op.

Braai die sosaties hoogstens 2 min. per kant oor die vuur. Dit kan ook in vlak olie gebraai word. Rond af met die res van die brandrissi­es en grasuie. Sit voor op kaserige polenta. GENOEG VIR 4 MENSE Bereiding: 20 min. Gaarmaak: 1½ uur k – koppie(s) 1 heel hoender 250 ml (1 k) klapper

melk 10 ml (2 t) Thai-groen

kerriepast­a 15 ml (1 e) vars

gemmer, gerasper 30 ml (2 e) lemmetjie

sap 5 ml (1 t) vissous 1 klein brandrissi­e,

ontpit en gekap 60 ml (¼ k) koljander

blare, gekap Voorverhit die oond tot 180 °C.

Plaas die hoender in ’n oondskotte­l. Meng die res van die bestanddel­e.

Skep ’n derde in die maagholte van die hoender en giet die res van die klappermel­kmengsel oor die hoender.

Bak 1½ uur onbedek tot gaar.

Verf van tyd tot tyd van die pansous oor voor voorsit. e – eetlepel(s) t – teelepel(s)

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa