Huisgenoot

VEGETARIES

- 1 2 3

Meng die koejawels, rooi-ui en olyfolie. Geur met die vars gemaalde peper. Sit voor saam met die kebabs en vars kruieblare*.

GEBAKTE KRUMMELKOR­S-EIERVRUG

GENOEG VIR 4 MENSE Bereiding: 10 min. Gaarmaak: 30 min. 4 eiervrugte 30 ml (2 e) olyfolie sout en vars gemaalde

peper KRUMMELLAA­G 100 g wit cheddarkaa­s,

gerasper 2 knoffelhui­sies,

fyngedruk 10 g koljanderb­lare,

gekap gerasperde skil van 1 suurlemoen (opsioneel) 125 ml (½ k) brood

krummels 15 ml (1 e) olyfolie SOUS 15 ml (1 e) olyfolie 1 ui, gekap 1 brandrissi­e, gekap 50 g tamatiepas­ta 1 x 410 g-blik gekapte

tamaties 15 ml (1 e) bruinsuike­r Voorverhit die oond tot 200 °C. Voer ’n groot bakplaat met tinfoelie uit en bespuit met kossproei.

Sny die eiervrugte in dik ringe. Smeer die helfte van die olie oor die tinfoelie en pak die eiervrugte bo-op. Geur met die sout en peper. Rooster 15-20 min. in die oond of tot die eiervrugte amper gaar is.

Krummellaa­g

Meng alles goed. Skep bo-op die eiervrugsk­ywe en druk liggies platter. Sprinkel die res van die olie oor en rooster nog 5-10 min. in die oond of tot goudbruin en gesmelt.

Verhit die olie in ’n klein potjie en braai die ui en rissie tot geurig. Voeg die res van die bestanddel­e by en laat prut 5 min. Geur met die sout en peper en sit voor saam met die eiervrugsk­ywe.

Sous

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa