Huisgenoot

OVAALVORMI­G

-

Die ken is effens gepunt en die breedte tussen die wangbene en die area net bo die wenkbroue is ewe groot. Deurmekaar, lang lae wat die gesig omraam, pas dié vorm en ’n voller bos hare goed. ’n Middelpaad­jie sal oemf gee. Kies ’n mooi gekapte elfiestyl met ’n kuif tot net bo jou wenkbroue. So balanseer jy die afstand tussen jou ken en voorkop. As jou haredos nie so vol is nie, kies ’n lang bob, ook bekend as ’n “lob”. Dit skep die illusie van ’n smaller, langer gesig. ’n Deurmekaar, bonsende bob werk hier die beste. Voeg ligstrepie­s by om die illusie van volume te skep. Dit versag dié gesigvorm.

 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa