Huisgenoot

8 JY SLAAP TE MIN

-

Navorsing toon hoe minder ’n mens slaap, hoe meer eet jy. ’n Gebrek aan slaap verhoog jou u hongerhorm­one ne en verlaag die vlakkeakke van leptien, watt eetlus onderdruk. Jy sal ook waarskynli­k die volgende dag meer eet om vir die moegheid te vergoed.

As jy saans sukkel om af te skakel en aan die slaap te raak, oorweeg maniere om te ontspan. Geniet ’n warm bad, drink kruietee en luister na ontspannen­de musiek. Skakel toestelle soos selfone,

 ??  ?? Dié piepklein swart saadjie, inheems aan Suid-Amerika, bevat volop proteïen, vesel en omega-3-vette en is ’n wonderlike manier om jou eetlus te reguleer. Die saadjies swel in jou maag op en absorbeer 10 tot 12 keer hul gewig in water. ’n Klein porsie...
Dié piepklein swart saadjie, inheems aan Suid-Amerika, bevat volop proteïen, vesel en omega-3-vette en is ’n wonderlike manier om jou eetlus te reguleer. Die saadjies swel in jou maag op en absorbeer 10 tot 12 keer hul gewig in water. ’n Klein porsie...

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa