Huisgenoot

DIE PROSES

Soms kan ’n pensioenui­tbetaling sloer

-

Hugh sê hy ervaar dit duur gewoonlik sowat twee weke om die voordele-uitbetalin­g te verwerk mits die aftreefond­sadministr­ateurs volledige inligting kry en die lid nie belastingp­robleme het nie. Dit duur so lank omdat onder meer ’n belastinga­anwysing van die Suid-Afrikaanse Inkomstedi­ens verkry moet word en die geld uit die belegging gekeer moet word. Maar uitbetalin­g hang van elke fonds se proses af. Party bedryfsfon­dse het ’n wagtydperk van drie maande of langer.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa