Huisgenoot

SLOERDERY PLA

-

’n Leser het afgetree en wag al drie maande dat haar pensioenfo­nds haar fondsvoord­ele uitbetaal. Sy wil weet hoe lank dit gewoonlik duur vandat jy jou werkgewer se diens verlaat tot die geld in jou bankrekeni­ng beland. En as dit lank duur, wil sy weet of sy intussen rente op die geld verdien.

Elke fonds se prosedure is anders en in baie gevalle duur dit van twee weke tot drie maande tot hulle uitbetaal, soms selfs langer.

Ons kyk hoe dit werk.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa