Huisgenoot

STEEDS LAAT

-

Ná meer as ’n uur se wag vir haar kêrel wat haar vir die aand sou uitneem, besluit Annie sy word vir die gek gehou. Sy trek haar aandrok uit en trek haar pajamas en pantoffels aan om die res van die aand TV te kyk.

Pas nadat sy haar voor die TV neergevly het, lui die voordeurkl­okkie. Voor haar staan haar kêrel.

Hy gee haar een kyk en hyg: “Ek is byna twee uur laat en jy is nou nog nie gereed nie!”

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa