Huisgenoot

SY SYFERS KLOP

- Onderwyser: Jan:

’n Onderwyser loop ’n oudleerder raak wat nou ’n winsgewend­e kitskoswin­kel het.

“Jan, jy het nooit goed gevaar op skool nie, veral nie in rekeningku­nde nie. Hoe is dit moontlik dat jy nou so welvarend is?”

“Dis maklik. Ek koop ’n hamburger vir R10 en verkoop dit vir R30. Dan het ek 3 persent wins gemaak.” CHARL DU TOIT, MIDRAND

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa